top of page

         About Us

Klein Karoo Welgevonden
 
     and the Smit Family
​

Andre and Lana Smit, together with their three children, live and work on the farm Welgevonden.

 

Klein Karoo Welgevonden is accessible only by dirt roads and is 60km from Riversdal, the nearest town to petrol or diesel. It is located on the R327, located at the foot of the Langeberg mountains and is regarded as the ideal getaway from the noise of the city.

 

At KK Welgevonden the fox's call is  heard at sunset, and the fisheagles shouts as he gets up to catch fish in the dam.

Come recharge your batteries on the stoep or in the cool river/splash-pool and enjoy the outdoor braai with a piece of farm sausage or something from the nearest butchery.

In winter there is also a lovely fireplace for relaxing with a glass of wine. It is a functioning  farm with sheep and cattle.

 

We aim to market the Klein Karoo part, especially for mountain bikers. There are many trails for the mountain bike enthusiast on the farm, which is described as a wonderful family activity.

Andre en Lana Smit ,saam met hul drie kinders, woon en werk op die plaas Welgevonden.

Klein Karoo Welgevonden is bereikbaar slegs met grondpaaie en is 60km vanaf Riversdal, die naaste dorp om petrol of diesel op te top.

Dit is op die R327, teen die Langeberg gelee en word as die ideale wegbreek bestempel vanaf die stad se geraas en gewoel.

Op KK Welgevonden word die jakkals se geroep gehoor met sonsondergang, en die visarend se geskree as hy opstyg om vis te vang in die dam.

​

Kom herlaai batterye op die stoep of in die afkoelpoel en geniet die buitebraai met n stukkie plaaswors of ietsie va die naaste slaghuis. In die winter is daar ook n heerlike kaggel waarvoor jy ka ontspan met n glasie wyn.

​

Dit is n werkbare plaas met skaap, bees en lusern wat verbou word.

​

Ons beywer ons daartoe om die deel van die KleinKaroo te bemark veral vir die bergfiets ryers.

Daar is vele roetes vir die bergfiets entoesias op die plaas wat as n heerlike familie aktiwiteit bestempel word of slefs langafstande tussen dorpe.

bottom of page